Ruolie

'n Perdekoppomp wat olie uit 'n boorgat naby Sarnia, Ontario pomp, 2001

Petroleum (vanuit Latyn petrus – rots en oleum – olie), minerale olie of ruolie is 'n dik, donkerbruin of groenerige vlambare vloeistof wat in die boonste strata van die aarde se kors voorkom. Dit bestaan uit 'n komplekse mengsel van verskeie koolwaterstowwe, hoofsaaklik uit die metaanreeks, maar mag verskil in voorkoms, samestelling en suiwerheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search